Onderhoude

Die voormalige klubkaptein van die Stellenbosch-klub, Jan du Preez, is nie net ‘n ware gholf-geesdriftige nie, maar hy is ook iemand wat besliste menings het oor die baan en hoe die spel-ervaring ... See more
Kliek op die skakel om Riaan se onderhoud met Piet Theron te lees
Kliek op die skakel om Riaan se onderhoud met Willem Malherbe te lees
Kliek op die skakel om Riaan se onlangse onderhoud met Dawie te lees.

Lauretta Maree

‘n Uitsonderlike sportvrou en ‘n gemeenskapsmens. Dit is twee van die uitstaande eienskappe van Lauretta Maree, jarelange lid van die Stellenbosch-klub.
Maree was ‘n Springbok-hokkiespeler en ...
See more
Rupert Bosch is ‘n man wat ‘n deeglike studie van die gholfswaai gemaak het toe hy hierdie spel begin beoefen het. In vandeesweek se rubriek val die kollig op Rupert en vertel hy onder meer hoekom ... See more
One of the special golf days at the Stellenbosch Club is the Golf Day of Cape Town Opera. Apart from the fun on the golf course, guests and players are entertained at the function afterwards by ... See more
Onderhoud met Jaco Laubscher.